southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

CCTV Invoerders en verskaffers in Bedfordview, Gauteng for sale

CCTV Invoerders en verskaffers
CCTV Invoerders en verskaffers
CCTV Invoerders en verskaffers
CCTV Invoerders en verskaffers

Ons voer verskeie produkte in en verskaf aan die mark.  Ons het ook analitiese sagteware, met ander woorde die sagteware wat ons kan verskaf saam met ons kameras, is "intelligent".  Dit kan byvoorbeeld opnames doen wanneer iemand in n sekere rigting loop, dit kan "diere vriendelik" wees, m.a.w. dit sal nie opnames doen as jou diere rondloop nie, net as daar mense is.
Sisteem neem net op as mense opgetel word, nie diere nie.
Sisteem kan gestel word om net op te neem as mense in sekere rigtings loop, of deur sekere deure loop, of selfs te lank iewers stilstaan.......of iewers te veel tyd spandeer. 
Perfek vir stoorkamers en baba kamers.  Byvoorbeeld, jy kan die sagteware stel om jou te laat weet met n alarm oor email wanneer iemand langer as 10, 20, 30 sekondes in n sekere area spandeer. 
Intelligente reels is ook deel van die packet.  Jy kan na die tyd op sekere areas focus en sien wat gebeur het met die kombuiskaste/staalpype/voorraad sonder om deur AL die opnames te gaan.  Dit moet gesien word om te glo.
Die kameras begin van R849excl vat af (dit is n 3mp Lens, 1.3mp Sensor lae lux 25-30m infrarooi pyp kamera, waterdig met waarborg)
Ons is 14 jaar in die mark en glo in diens met bekostigbaarheid.
***Ons het goedkoper analoog (standaard) stelsels ook, sou daar belangstelling wees***

>> Click here to search for more - Computers and Parts in Gauteng